Van die eerste dag wat ons ontmoet het by ‘n braai in Potchefstroom, het ons geweet daar is iets spesiaals.
Ons is beste vriende, avontuurlustiges, en nou uiteindelik… verloof! Ons sien so uit daarna om ons liefde op 19. 09. 26 amptelik te maak.
Dankie dat julle hierdie nuwe hoofstuk saam met ons begin!